Laerskool Gene Louw

LAERSKOOL

GENE LOUW

PRIMARY

ONS STREWE – NA LIEFDE, GELOOF EN KENNIS | WE STRIVE – FOR LOVE, FAITH AND KNOWLEDGE

Met bykans 1600 leerders, bied Laerskool Gene Louw hul adverteerders toegang tot ʼn enorme teikenmark in ons omgewing. Bemarkingsgeleenthede sluit in advertensieborde by ons sportvelde, advertensies in ons elektroniese ADSCENE-pamflet, sigbaarheid op ons webblad, advertensies op d6, borgskappe van sportspanne en nog baie.
Deur met ons in vennootskap te gaan, kan ons u die volgende waarborg:

  • Doelgerigte en geteikende bemarking
  • Positiewe assosiasie met ʼn bekende en gerespekteerde handelsnaam soos Laerskool Gene Louw
  • Bekostigbare tariewe

Vir meer inligting oor die beskikbare opsies, kontak ons gerus: advertising@genelouw.co.za